nooi jou met blydskap uit om die eer van jou teenwoordigheid te aanvaar
terwyl hulle die begin van hul “vir altyd” vier.

Datum: 30 Augustus 2025
Tyd: 14:30 vir 15:00.
Plek: Ubunye Wedding Venue


Sluit by ons aan vir ‘n seremonie gevul met liefde, gevolg deur ‘n aand van viering, lag, en dans.

Asseblief bevestig jou teenwoordigheid teen 20 Mei 2025.

Kleredrag: Semi formeel (Sien die kleurpalet hieronder)


As jy daaraan gedink het om ‘n geskenk te gee om ons op ons nuwe avontuur te ondersteun, sal ‘n kontantbydrae vir ons wittebrood vir ons ongelooflik spesiaal wees. Maar as jy eerder ‘n fisiese geskenk wil gee, voel vry om ons op jou eie unieke manier te verras.

ABSA BANK
Account number: 9286452535