NAWEEK PLANNE
Ons wil graag hê dat jy die naweek saam met ons kom vier. Vieringe begin Vrydag.
Die feesvieringe sal by Ubuyne Game Lodge plaasvind. Jou verblyf sal op die plaas wees. Akkomodasie word bespreek deur bookings@ubunyegamelodge.co.za of bel +27 76 099 5162.
Vrydag
Arriveer by Ubuyne vanaf 14:00. Gaan jou akkommodasie na vir inkloktye.
Daar is ‘n bring en braai. Bykosse sal voorsien word. Bring asseblief jou eie drinkgoed.
Saterdag
As jy by Ubunye bly, sal ontbyt van 08:30 tot 10:00 by die Raptor’s Lodge beskikbaar wees.
Organiseer asseblief jou eie middagete.
Seremonie
Tyd: 14:30 VIR 15:00
Plek: Ubunye Game Lodge
Kleredrag: Semi formeel
Kontantkroeg beskikbaar (Kaart-fasiliteite beskikbaar by kroeg.)
Sondag
As jy by Ubunye bly, sal ontbyt van 08:30 tot 10:00 by die Raptor’s Lodge beskikbaar wees. Uitcheck is 10:00
Aanwysings na Ubunye
Wees asseblief seker om na die eerste “pin drop” te ry, voordat die tweede ligging se “pin” ingesleutel word:
Hierdie “pin” in waar u vanaf die teerpad moet afdraai (Moet asb nie voor hierdie punt afdraai nie):
📍https://maps.google.com/?q=-24.872272,27.868689&entry=gps
Hierdie is die tweede “pin drop”, die ligging van die Lodge:Sleutel Die “pin” in wanneer jul vanaf die teerpad draai ( moet asb nie voor die punt die pin gebruik nie).
📍https://maps.app.goo.gl/GHnb7w3JXyFkQiyS6
🚦Die kode by die ingangshek is 0308#.
Aktiwiteite
Kyk gerus wat Ubunye bied. Laai nou ‘n lys van beskikbare aktiwiteite af.
Deel jou fotos
Deel jou foto’s op ons groot dag deur die QR-kode hieronder te skandeer.

